INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met met 0,8%, of $1,24/t(R18,45/t), tot $149,74/t (R2 228/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 0,4%, of $0,58/t (R8,63/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $150,86/t (R2 244/t), Mei – $152,83/t (R2 274/t), Julie – $154,40/t (R2 297/t), September – $153,14/t (R2 278/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 0,1%, of R2/t, tot R3 100/t, teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 0,9%, of R27/t, tot R2 877/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 10,7%, of R300/t, duurder, terwyl geelmielies 8%, of R214/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Mei – R2 480/t, Julie – R2 365/t, September – R2 406/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R2 862/t, Mei – R2 505/t, Julie – R2 466/t, September – R2 508/t.
INTERNASIONAAL:…