Landbou-organisasies, boereverenigings, ens., is welkom om die datums van hul byeenkomste aan ons te stuur vir publikasie in die Landboukalender. Stuur die besonderhede aan lbw@landbou.com
BOEREDAE
26 AUGUSTUS: Boeredag, Noord-Vrystaatse SA Vleismerinoklub en die boerevereniging van die Rooi Skool, Kroon Boma, Kroonstad. Neline Pienaar, 082 440 4492, e-pos: bennieneline@eleo.co.za
31 AUGUSTUS-3 SEPTEMBER: Nasionale Simbra-week, Parys. 012 667 5258, e-pos: office@lrf. co.za, web: www.breedplan.co.za
16 SEPTEMBER: Boerebrêkfis. Familieboerdery, hoop en die toekoms. Die spreker is Chris Burgess, redakteur van Landbouweekblad. Delish, Heidelberg (Wes-Kaap). Web: www.cnandcoevents.com
KONFERENSIES
24-25 AUGUSTUS: Die Graanhanteringsorganisasie van Suider-Afrika se simposium, Mosselbaai.E-pos: info@grainorg.co.za, 082 042 3890.
18-20 AUGUSTUS: PMA Fresh Connections virtuele konferensie. Web: www.pma.com/FCSouthern Africa, e-pos: Ljones@pma.com
14-16 OKTOBER: LRF-veeskool op Aldam. Tema: Beesboerdery – terug na die basiese beginsels. Charmainé Alberts, 051 821 1783, e-pos: palberts@telkomsa.net…