INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 11,4%, of $18,77/t (R317,97/t), tot $145,72/t (R2 469/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 0,8%, of $1,10/t (R18,63/t), laer. Verwagte pryse: Desember – $143,69/t (R2 434/t), Maart – $146,92/t (R2 489/t), Mei – $148,89/t (R2 522/t), Julie – $150,39/t (R2 548/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 5%, of R167/t, tot R3 489/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 4,7%, of R149/t, tot R3 350/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 23,1%, of R654/t, duurder, terwyl geelmielies 23,9%, of R646/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Desember – R3 480/t, Maart – R3 431/t, Mei – R3 013/t, Julie – R2 948/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R3 350/t, Mei – R2 975/t, Julie – R2 950/t.
INTERNASIONAAL:…