INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2,4%, of $3,49/t (R57,83/t), tot $150,99/t (R2 502/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 1,2%, of $1,89/t (R31,32/t), laer. Verwagte pryse: Desember – $155,27/t (R2 573/t), Maart – $158,10/t (R2 620/t), Mei – $159,60/t (R2 645/t), Julie – $160,78/t (R2 664/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,5%, of R53/t, tot R3 480/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 2%, of R67/t, tot R3 378/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 19,7%, of R573/t, duurder, terwyl geelmielies 20%, of R562/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Des. – R3 482/t, Mrt. – R3 436/t, Mei – R3 090/t, Jul. – R2 990/t. Verwagte geelmieliepryse: Des. – R3 423/t, Mrt. – R3 402/t, Mei – R3 050/t, Jul.…