INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,7%, of $1,12/t (R17,11/t), tot $165,42/t (R2 528/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 13,5%, of $19,72/t (R301,32/t), hoër. Verwagte pryse: Januarie – $164,17/t (R2 509/t), Maart – $165,43/t (R2 528/t), Mei – $166,29/t (R2 541/t), Julie – $166,69/t (R2 547/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 2,5%, of R87/t, tot R3 547/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 1,9%, of R63/t, tot R3 458/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 28,9%, of R775/t, duurder, terwyl geelmielies 31,3%, of R825/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Jan. – R3 555/t, Mrt. – R3 504/t, Mei – R2 976/t, Jul. – R2 900/t. Verwagte geelmieliepryse: Jan. – R3 449/t, Mrt. – R3 431/t, Mei – R2 980/t, Jul.…