INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 5,4%, of $11,01/t (R165,07/t), tot $215,83/t (R3 236/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 44,1%, of $66,09/t (R990,87/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $216,13/t (R3 240/t), Mei – $215,74/t (R3 235/t), Julie – $211,01/t (R3 164/t), September – $188,34/t (R2 824/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3%, of R103/t, tot R3 300/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 0,4%, of R15/t, tot R3 447/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 6,5%, of R200/t, duurder, terwyl geelmielies 19,8%, of R570/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R3 250/t, Mei – R3 150/t, Julie – R3 120/t, September – R3 166/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R3 418/t, Mei – R3 309/t, Julie – R3 240/t, September – R3 296/t.
INTERNASIONAAL:…