INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,7%, of $1,94/t (R27,59/t), tot $258,84/t (R3 681/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 102,1%, of $130,73/t (R1 859/t), hoër. Verwagte pryse: Julie – $251,01/t (R3 569/t), September – $208,73/t (R2 968/t), Desember – $204,16/t (R2 903/t), Maart – $207,08/t (R2 945/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,1%, of R33/t, tot R3 042/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 0,9%, of R30/t, tot R3 180/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 22,4%, of R557/t, duurder, terwyl geelmielies 22,9%, of R593/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Desember – R3 174/t, Maart – R3 192/t, Mei – R3 085/t. Verwagte geelmieliepryse: Desember – R3 302/t, Maart – R3 297/t, Mei – R3 120/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,0%, of $2,36/t…