INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,4% tot $211,45/t (R3 167/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 40,1% hoër. Verwagte pryse: Desember – $208,65/t (R3 125/t), Maart – $212,27/t (R3 179/t), Mei – $214,40/t (R3 211/t), Julie – $214,64/t (R3 215/t). PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 0,6% tot R3 250/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1,4% tot R3 400/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 2,5%, of R78/t, duurder, terwyl geelmielies 2,3%, of R78/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R3 294/t, Mei – R3 197/t, Julie – R3 192/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R3 445/t, Mei – R3 309/t, Julie – R3 312/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 4,3%, of $11,43/t (R171,20/t), tot $275,09/t (R4 120/t) teenoor die vorige week gestyg. Op…