INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,9% tot $236,02/t (R3 726/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 22,5% hoër. Verwagte pryse: Maart –R238,73/t (R3 769/t), Mei – $239,36/t (R3 779/t), Julie – $237,78/t (R3 754/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 3,9% tot R3 786/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 0,8% tot R3 930/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 3,4%, of R126/t, duurder, terwyl geelmielies 7,5%, of R274/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R3 734/t, Mei – R3 584/t, Julie – R3 580/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R3 900/t, Mei – R3 642/t, Julie – R3 626/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3,4%, of $9,94/t (R156,92/t), tot $279,84/t (R4 418/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 18,3%, of…