INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,3%, of $3,18/t (R48,50/t), tot $250,07/t (R3 814/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 12,6% hoër. Verwagte pryse: Maart – $255,89/t (R3 903/t), Mei – $255,74/t (R3 900/t), Julie – $253,53/t (R3 867/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,3% tot R3 633/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1,1% tot R3 780/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 13,7%, of R438/t, duurder, terwyl geelmielies 14,2%, of R470/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R3 598/t, Mei – R3 585/t, Julie – R3 598/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R3 790/t, Mei – R3 717/t, Julie – R3 726/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,1%, of $3,02/t (R46,06/t), tot $283,96/t (R4 331/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag…