INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 6,7%, of $17,71/t (R272,53/t), tot $282,39/t (R4 346/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 30% hoër. Verwagte pryse: April – $298,18/t (R4 589/t), Mei – $296,05/t (R4 556/t), Julie – $282,51/t (R4 347/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 4,1%, of R153/t, tot R3 920/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 4,3% gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 19,5%, of R640/t, duurder, terwyl geelmielies 4,3%, of R170/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: April – R3 923/t, Mei – R3 920/t, Julie – R3 902/t. Verwagte geelmieliepryse: April – R4 083/t, Mei – R4 070/t, Julie – R4 078/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 20,8%, of $64,65/t(R994,88/t), tot $376,26/t (R5 790/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit…
