Produkte waarop 1c/kg gehef word: Aspersies, murgpampoentjies, eiervrug, komkommer, gemmer, sampioene, artisjokke, broccoli, Brusselse spruite, botterskorsies, lemoenpampoentjies, wortels, blomkool, seldery, rissies, Chinese kool, witloof, vinkel, groenbone, groenuie, groenertjies, peperwortels, preie, blaarslaai, okra, pietersielie, witwortels, soetrissies, pampoene, radyse, rabarber, skorsenierwortel, spinasie, suikermielies, rape, witloof-sigorei, beet, kool, patats, braambessies, bloubessies, turksvye, draakvrugte, bosbessies, vye, appelliefies, grenadellas, koejawels, nangka’s, kiwivrugte, mango’s, spanspekke, papajas, persimmons, granate, kwepers, frambose, stervrugte, aarbeie, waatlemoene en ongespesifiseerde groente.
Produkte waarop 1,5 c/kg gehef word: Appels, appelkose, avokado’s, piesangs, kersies, sitrusvrugte, knoffel, druiwe, lietsjies, perskes, nektariens, pere, pynappels, pruime en pruimedante, uie, salotte en tamaties.…