INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 4,2%, of $10,29/t (R173,98/t), tot $255,30/t (R4 317/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 19%, of $40,76/t (R689,15/t), hoër. Verwagte pryse: Desember – $261,80/t (R4 426/t), Maart ’23 – $264,16/t (R4 466/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 5,1%, of R219/t, tot R4 483/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 4,8%, of R202/t, tot R4 450/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 40,6%, of R1 294/t, duurder, terwyl geelmielies 31,8%, of R1 074/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Des.
– R4 556/t, Maart ’23 – R4 547/t. Verwagte geelmieliepryse: Desember – R4 559/t, Maart ’23 – R4 550/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,6%, of $1,60/t (R27,05/t), tot $284,45/t (R4 809/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is…