INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2,2%, of $5,95/t (R101,75/t), tot $261,31/t (R4 468/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 10,7%, of $25,28/t (R432,29/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $257,15/t (R4 397/t), Mei – $257,15/t (R4 397/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,3%, of R60/t, tot R4 745/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1,7%, of R77/t, na R4 575/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 25,3%, of R959/t, duurder, terwyl geelmielies 16,4%, of R645/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R4 695/t, Mei – R4 447/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R4 609/t, Mei – R4 455/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,7%, of $4,81/t (R82,25/t), tot $281,04/t (R4 806/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 0,4%, of $1,20/t (R20,52/t),…