VIS-EN-AARTAPPELKOEKIES
Gebruik enige gaar, gevlokte vis of geblikte tuna of salm vir hierdie resep.
■ 500 g stokvis, in melk of water gestoom tot gaar en goed gedreineer■ 2 middelslag-aartappels, geskil, gekook en fyngedruk■ 2 groen brandrissies, pitjies uithaal en baie fyn gekap■ 1 ui, baie fyn gekap■ 30 ml elk fyngekapte vars pietersielie en koljander■ 60 ml fyngekapte vars kruisement■ 2 knoffelhuisies, fyngedruk■ 5 ml fyngerasperde vars gemmer■ 1 ekstragroot eier, geklits■ 250 vars witbroodkrummels■ 5 ml sout■ Gegeurde meel, om te bestuif■ Olie, vir braai Vlok die stokvis fyn en maak seker dat jy alle grate verwyder. Meng dit goed met die fyn aartappel, brandrissies, ui, kruie, knoffel, gemmer, eier, broodkrummels en sout. Vorm die mengsel in 5-6 ewe groot porsies, rol elkeen tussen jou hande in ’n…
