GROOTTE
Elke blokkie sonder randafwerking 21 x 21 cm
HEKELDRAAD
Ons het Elle Family Knit-dubbeldraad (50 g-bolle) gebruik in wit 001, Gravel 075, Antique 049, Duck Egg 223, Mistletoe 274, Fig 207, Cranberry 283, Watermelon 205 en Coral Rose 054, maar jy kan enige kleure van jou keuse gebruik.
WENK
Afkortings & steke
Blok maklik a
BENODIGDHEDE
Elle Family Knit-dubbeldraad (50 g-bolle) in die volgende kleure: 1 bol van elk in wit 001, Gravel 075, Antique 049, Duck Egg 223 en Mistletoe 274; 3,5 mm-hekelpen
Hekel só Neem kleur Antique en hekel 4 ks, las met gs in 1e ks om ring te vorm.
1e rdte: 5 ks (= 1e lb, 2 ks), (3 lb in ring, 2 ks) 3 keer, 2 lb in ring, gs in 3e…
