’n Porsie proteïen met elke maal en deur die dag (eier, neute, bone, vleis)
’n Verskeidenheid vette in hul natuurlike vorm (avokado, olywe, kaas)
Volroomsuiwel (melk en jogurt),
Rou neute en sade (sonneblom, vlas)
Vermy geprosesseerde olies (gebruik dus net koud gepars)
Vermy alle suiker, ook kunsmatige versoeters
Ook as dit op die verpakking is: bruinsuiker, mieliesuikerstroop ( corn syrup ), dekstrose, fruktose, vrugtesap-konsentraat, glukose, laktose, maltose, melasse, rou suiker, sukrose, stroop, invertsuiker, esdoring stroop ( maple syrup )
Eet alle groente, en ook
alle vrugte in die oorspronklike vorm, nie sap of gedroog…