Dis nie net nuwe uitreikings wat ons na die stroomplatforms laat storm nie. Hier is die jongste Afrikaanse reekse op Showmax . . .
• Op My Eish! seisoen 1, afspraakrealiteitsreeks, 2021, kettingkyk nou.
• Ver In Die Wêreld Ysland seisoen 1, reisdokkie, 2020, kettingkyk nou.
• Kom Ons Braai seisoen 9-14 (van 15), kookrealiteitsreeks, 2015-nou, kettingkyk vanaf Do. 2 Sep.
• Kom Ons Braai Familie En Vriende seisoen 1-13 (van 13), kookrealiteitsreeks, 2017-nou, kettingkyk vanaf Do. 2 Sep.
• Kom Ons Trou, Nou! seisoen 1-2 (van 3), trourealiteitsreeks, 2017-nou, kettingkyk vanaf Do. 2 Sep.
• Minki seisoen 1-8 (seisoen 10 begin in Okt.), geselsprogram, 2019-nou, kettingkyk vanaf Ma. 6 Sep.
• My Plek Of Joune seisoen 5 & 6 (van 8), huisopknapping, 2016-2020, kettingkyk vanaf Ma. 6 Sep.…