@BINNELANDERS.TV
@BINNELANDERS.TV
@BINNELANDERS.TV
Ook weekdae op M-Net-dek. 17:00 h Weekdae kykNET 23:30 h Di.-Vr. kykNET 08:30 o Sa. M-Net-dek. 06:00 o Sa. kykNET 09:30
VERLEDE KEER
Gaby het iets oneties gedoen om haar pa deel te maak van die mediese proewe wat by die Southern Hope-hospitaal plaasvind, Conrad en Tracy is finaal uitmekaar, en Steve het uitgevind die vrou met wie hy aanlyn klets, is Annetjie, nie Delia nie.
IN DIÉ UITGAWE
Liam kan sy tong nie beheer nie, Ewa laat nie op haar wag nie, en Karen vertel Gaby hoe sy voel. Liam wend hom tot ’n dosent vir antwoorde, Delia kry ’n verrassende uitnodiging, en Annelize was iemand goed die kop. Jeremy en Ewa het ’n interessante eerste ontmoeting, Jeremy let tydens die dinee iets vreemds op in…
