Lengte 4,6 m
Breedte 1,88 m
Hoogte 1,8 m
Nokhoogte binne-in 2,1 m
Nettogewig 860 kg
Dravermoë 640 kg
BVM 1 500 kg
Wielgrootte 15”
As 1 800 kg
Standaardprys R297 000
Plus
Die tentgedeelte span met verstelbare pale en ankertoue en werk goed.
Die los snybord in die werkblad is ’n slim idee.
Die oop ruimte in die wa is heelwat meer as wat ’n mens verwag.
Die binnebeligting werk goed en verblind jou nie.
Minus
Jy slaap dwars op die bed, wat beteken die een slaper klouter oor die ander.
As die wind waai, is dit moeilik vir een mens om die beddens oop te slaan.
Die gaasvensters kan nie wegrits nie.
As jy langer as 1,8 m is, kan jy ongerieflik slaap, tensy jy op jou eie…
