Alles wat jy wil weet
Wanneer? 1-9 Desember 2017
Hoe lank is die toer? 9 dae, 8 nagte
Vertrekpunt Ulundi, KwaZulu-Natal
Eindpunt Ithala-wildreservaat
Hoeveel kos dit? R17 550p.p.
Ons besoek Ulundi, Hluhluwe-Imfolozi-wildreservaat, St. Lucia, iSimangaliso-vleilandpark, Kaap Vidal, Sibayameer, Kosibaai, Banganek, Tembe-olifantpark en die Ithala-wildreservaat…