Karoopasse en -poorte
Dié toer behels ’n kombinasie van die Swartbergpas, Red Stone Hills, Meiringspoort, Herold, Montagupas. Dit sluit uitstappies soos wyn- en olyfproe, ’n watervalbesoek en swemkans in.
TOERINLIGTING
Datums 7-11 September 2017; 9-13 November 2017
Hoe lank is die toer? 5 dae, 4 nagte
Gemiddelde daaglikse afstande 30-50 km
Vertrekpunt Queen’s Hotel, Oudtshoorn
Blyplek Hotelle, gastehuise en kampterreine
Tariewe R8 495 p.p. wat deel; R4 250 per kind jonger as 12 wat deel; R10 995 per enkelreisiger
Tuinroete
Die roete loop onder meer verby die Homtinien Gounapas, Kom-se-Pad, die Knysna-woud, Diepwalle, die Bloukranspas, Nature’s Valley, en al die pad tot by Tsitsikamma. Die toer sluit ook uitstappies soos wynproe, piekniekmiddagetes en ’n private toer van ’n mikrobierbrouery in.
TOERINLIGTING
Datums 12-16 September 2017; 14-18 November 2017
Hoe lank…