INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2%, of $3,26/t (R51,93/t), tot $158,35/t (R2 522/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag dit 5,4%, of $8,14/t (R129,66/t), hoër. Verwagte pryse: Desember – $159,84/t (R2 546/t), Maart – $162,43/t (R2 587/t), Mei – $164,24/t (R2 616/t), Julie – $165,03/t (R2 629/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 6,6%, of R238/t, tot R3 360/t, teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 4,8%, of R168/t, tot R3 338/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 28,7%, of R750/t, duurder, terwyl geelmielies 28,1%, of R733/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Des. – R3 377/t, Mrt. – R3 352/t, Mei – R3 001/t, Jul. – R2 908/t. Verwagte geelmieliepryse: Des. – R3 365/t, Mrt. – R3 334/t, Mei – R3 020/t, Jul. –…