as jy ’n gediversifiseerde portefeulje wil hê met blootstelling aan die finansiële, bank-, verbruikersprodukte-, versekerings-, nywerheids-, infrastruktuur-, media- en sportsektor is Remgro dalk net die een vir jou.
Remgro se aandeelbeleggingsportefeulje sluit in belange in Mediclinic International, Rand Merchant Insurance Holdings (RMI), Rand Merchant Bank Holdings (RMBH), FirstRand, Distell, RCL Foods en Grindrod.
Gesondheidsorg, met ongeveer 29% van die groep se intrinsieke netto batewaarde (NBW), verteenwoordig die grootste deel van Remgro se portefeulje. Gesondheidsorg
Gesondheidsorg, met ongeveer 29% van die groep se intrinsieke netto batewaarde (NBW), verteenwoordig die grootste deel van Remgro se portefeulje. Mediclinic se markwaarde het in die afgelope finansiële jaar meer as 40% gedaal, en Mediclinic het gevolglik die grootste negatiewe bydrae tot Remgro se NBW gelewer. Dit is te wyte aan eenmalige koste rakende die oorname…
