“WAT ZIMBABWIËRS WIL HÊ, WAT ONS REGTIG IN DIE STRATE SAL LAAT DANS, SOOS ONS IN 1980 GEDOEN HET, IS DIE KANS OM ONS EIE TOEKOMS TE BEPAAL – EN WIE ONS IN DAARDIE TOEKOMS IN SAL LEI.” – Wilf Mbanga, redakteur van The Zimbabwean, in ’n meningstuk wat op theguardian.com gepubliseer is. Zimbabwe se president Robert Mugabe se “37 jaar in beheer het gelei tot oneerlike verkiesings, die moord op, en marteling van, sy teenstanders, die inbeslagneming van produktiewe landbougrond, die ergste hiperinflasie in die geskiedenis, en die onbeheerste plundering en diefstal van die land se hulpbronne deur sy ondersteuners,” het Mbanga geskryf. “En die man wat by hom oorneem [Emmerson Mnangagwa], was die hele tyd sy hoofverkiesingsagent.”
“Hoe goedkoper die aandelemark is wanneer jy begin belê, hoe meer geld…
