Sleutelekonomiese faktore*
USD/ZARverhandelingskoers R14,59
January 2015: R11,56 +26,21% jaar-tot-datum-verandering
EUR/ZARverhandelingskoers R15,92
Januarie 2015: R13,99 +13,8% jaar-tot-datum-verandering
Pond/ZAR verhandelingskoers R21,89
Januarie 2015: R18,01 +21,54% jaar-tot-datum-verandering
Repokoers 6,25%
January 2015: 5,75%
Inflasiekoers** 2015: 4,6%
2016: 6% 2017: 5,8%
BBP-groei ** 2015: 1,4%
2016: 1,5% 2017: 2,1%
*Alle data soos op 8 Desember 2015. **Voorspellings van die Suid-Afrikaanse Reserwebank
JANUARIE
Parys bloei: deel 1
Twee broers wat tot Al-Kaïda se tak in Jemen behoort, val die kantoor aan van Charlie Hebdo, ’n satiriese weekblad wat spotprente van die profeet Mohammed gepubliseer het. Hulle maak 11 mense dood en beseer nog 11. Onder dié wat dood is, is Stéphane Charbonnier, redakteur van Charlie Hebdo wat die skuilnaam Charb gebruik het. Die treurspel eindig met ’n uitgestrekte operasie twee dae later waarin die polisie die…
