ZAMBIË VOER UIT
Zambië gaan tot ’n derde van sy rekord-mielie-oes in die 2014-produksiejaar verkoop. Droogtes en vloede in dié land se buurlande het ’n moontlike mark geskep vir die 1 miljoen ton wit mielies wat dié land wil verkoop. In Botswana dreig ’n misoes weens lae reënval. Malawi en Mosambiek het op hul beurt vloede gehad. In Suid-Afrika is daar sekere mieliestreke wat swaar deurloop onder die ergste droogte sedert 1992. Lees ’n meer volledige verslag op bl. 21.
GIF KANKERWEKKEND?
Roundup,diegrootstestaatmakervir boereasditbyonkruiddoderskom, iswaarskynlikkankerwekkend,sêdie Wêreldgesondheidsorganisasie(WGO) seafdelingvirkankernavorsing.Die sondaarisglifosaat,eenvandieonkruiddodersehoofbestanddele. Hoeweldieonkruiddodernieenigegevaar virtuiniereinhounie,moetdaarglo rekeninggehouwordmetdienywerheidsgebruikvandiemiddel, soosindie landbou.Monsanto,dievervaardiger, hetegter’ndringendevergadering metdieWGO gevra, aangesienRoundupdeurtientalle reguleringsowerhedegoedgekeuris, insluitendedieAmerikaanseregering seomgewingsbewaringsagentskap. –TheGuardian
MEER GRAAN REIS REIS
Die invoer van graan het wêreldwyd meer as vyfvoudig toegeneem van 1960 tot 2013, sê die Worldwatch-instituut. Dit het die vrees laat ontstaan dat lande…