INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 7,9%, of $11,16/t (R160,79/t), tot $152,78/t (R2 201/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 4%, of $6,44/t (R92,78/t), laer. Verwagte pryse: Junie – $159,28/t (R2 295/t), Julie – $162,59/t (R2 343/t), September – $165,35/t (R2 382/t), Desember – $168,97/t (R2 434/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 0,1%, of R3/t, tot R2 680/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1%, of R27/t, tot R2 641/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 25,9%, of R552/t, duurder, terwyl geelmielies 19%, of R421/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Jun. – R2 705/t, Jul. – R2 764/t, Sept. – R2 842/t, Des. – R2 869/t. Verwagte geelmieliepryse: Jun. – R2 661/t, Jul. – R2 717/t, Sept. – R2 782/t, Des.…
