INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,1%, of $0,29/t (R4,32/t), tot $216,51/t (R3 229/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 54,6%, of $76,46/t (R1 140,23/t), hoër. Verwagte pryse: Mei – $217,31/t (R3 241/t), Julie – $210,78/t (R3 143/t), September – $190,23/t (R2 837/t), Desember – $183,61/t (R2 738/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,5%, of R49/t, tot R3 150/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 2,6%, of R88/t, tot R3 245/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 11,5%, of R337/t, duurder, terwyl geelmielies 18,9%, of R515/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Mei – R3 124/t, Jul. – R3 115/t, Sept. – R3 165/t, Des. – R3 251/t. Verwagte geelmieliepryse: Mei – R3 240/t, Jul. – R3 232/t, Sept. – R3 289/t, Des. – R3 356/t.…
