INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,8%, of $2,06/t (R31,67/t), tot $246,89/t (R3 796/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 14,4% hoër. Verwagte pryse: Maart – $244,71/t (R3 762/t), Mei – $245,11/t (R3 769/t), Julie – $243,93/t (R3 750/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 0,3% tot R3 679/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 0,7% tot R3 822/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 11,5%, of R379/t, duurder, terwyl geelmielies 10,9%, of R375/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R3 649/t, Mei – R3 585/t, Julie – R3 593/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R3 799/t, Mei – R3 695/t, Julie – R3 690/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3,7%, of $10,83/t (R166,51/t), tot $280,94/t (R4 319/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag…