SKRYF VIR ONS!
Dis vir ons by SA Jagter/Hunter-tydskrif altyd lekker om van ons lesers te hoor. Ons waardeer dit egter selfs meer wanneer ons lesers hul tegniese kennis, jagondervindinge of opinies oor jagverwante onderwerpe met ons deel. As julle dus al lankal pen op papier wou sit, moenie huiwer nie! Ons hoor graag van julle en wie weet, in die proses ontdek ons dalk die volgende Hemingway of Ruark en verskyn jou naam eersdaags in ons tydskrif!
Ons nooi julle om jul bydraes vir ons te e-pos na johan@sahunter.org. Artikels oor tegniese en geweerverwante aspekte, herlaai, ammunisie, jag of selfs geskiedkundige jagters en jagtogte uit vergange se dae is almal welkom.
ONS SIEN UIT NA JUL EERSTE BYDRAES!
CLASSIC RIFLES
JOHN RIGBY & CO. TURNS 250 IN 2025
The…
