“ONS IS NIE ’N ROMMELLAND NIE, ONS HET ’N ROMMELPRESIDENT, EN ONS SAL DIE ROMMEL VERWYDER SODAT SUID-AFRIKA KAN FLOREER.”
− Mmusi Maimane, DA-leier, in ’n toespraak op 7 April voor die Uniegebou ná ’n anti-Zuma-optog. Maimane het hom aangesluit by die betoging in Pretoria wat deur gemeenskapsorganisasies gereël is nadat hy die DA se optog in Johannesburg gelei het.
“Die enigste rede waarom hy soontoe gestuur is, was om die ondersoek na bedrog en korrupsie by Prasa te stop.”
− Popo Molefe, herstelde voorsitter van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), in sy kommentaar aan The Huffington Post oor die aanstelling van Collins Letsoalo as waarnemende uitvoerende hoof. Die minister van vervoer, Dipuo Peters, het die hele dingse hooggeregshof Peters se besluit om die direksie te ontbind ter syde gestel.…
