FONDSFOKUS: SASFIN BCI FLEXIBLE INCOME FUND (A)
DIE WEEK:
≫ Eie mening: ARC Investments, Datatec bl.12
≫ Selfdoen: Geld op pad na buiteland? Hou só kop bl.13
≫ Woekerwys: FirstRand, EOH bl.14
≫ Belegging: Wat het Bitcoin en tulpe in gemeen? bl. 16
≫ Simon Sê: Sasol, Hulisani, Steinhoff, Mr Price, Hyprop, Sygnia, Metrofile, BHP, Anglo American, Spur, Santam, Aspen bl.32
≫ Grondbeginsels: Vind só die puik aandele bl. 34
Wat die fondsbestuurder sê:
Die Sasfin BCI Flexible Income Fund is ideaal vir beleggers wat ’n hoë vlak van inkomste soek, maar nie die risiko wil loop om in die aandelemark te belê nie en ’n tydhorison van 12 maande of langer het, sê die fondsbestuurder, Philip Bradford.
Die fondsopbrengs is naby 11% en bied volgens hom ’n goeie alternatief…
