b usisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer, se skokvoorstel dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) se rol moet verander, kom neer op ’n aanslag teen die onafhanklikheid van ’n instelling wat beskou word as die laaste bolwerk teen staatskaping en verskeie verdere kredietafgraderings wat die land se brose ekonomie baie sleg sal knou.
Haar aanbeveling dat die SARB se inflasieteikenraamwerk, wat die waarde van die rand beskerm, geskrap moet word, het die geldeenheid se waarde met 1,5% teenoor die dollar verswak
Haar aanbeveling dat die SARB se inflasieteiken-raamwerk – wat die waarde van die rand beskerm – geskrap moet word, het die geldeenheid se waarde met 1,5% teenoor die dollar laat verswak tot verby die belangrike vlak van R13/dollar, terwyl finansiële markte die gevaar vir een van die steunpilare van Suid-Afrika se…
